4.6/5 - (14 votes)

Wild View Camping

Wild-View-Camping

Wild-View-Camping

Kry die meeste uit Wild View Camping Equipment

Awnings/  Side Panels/  Add-on-rooms/  Shower Cubicles/  Custom Canvas work/  Fitments and Brackets

.

Wild View Camping Equipment

Wild View Camping Equipment streef daarna om net die beste diens te lewer aan die kampeerders-mark. Die span kundiges is reeds meer as 10 jaar in die bedryf en hulle bied aan kampeerders moeitevrye produkte vir wanneer jy kamp opslaan. Sodoende kan jy meer kwaliteit tyd saam met jou familie spandeer.

Wild View spesialiseer in die bou van sonskerms “AWNINGS” vir enige voertuig, boswa of Karavaan.

Daar is 3 ontwerpe awnings beskikbaar:

L Square front and back awning.
360 front and back awning.
Octagon front and back awning.

Die awnings is beskikbaar in die volgende groottes:
2.5m /2 .85m / 3m en groter.
Die awnings het almal 3 x tentpale.
Kleure beskikbaar: Olyfgroen / Grys Aluminised.

Wild View verskaf ook kantpanele, add-on-rooms, storthokkies en pasmaak canvas produkte. Wild View Camping Equipment bied kwaliteit produkte vir ons kampliefhebbers. Hulle streef daarna om die kamp makliker te maak wanneer jy kamp opslaan. Die vriendelike span is altyd bereid om die ekstra myl vir hul kliënte te loop en verseker dat aan al hul vereistes voldoen word. By Wild View word ons kliënte nie as ‘n nommer beskou nie, maar as ‘deel van die familie.

Visits: 14911