Nuwe Kampplek in die Wes-Kaap

Molenrivierplaas

Molenrivierplaas is in n groen kloof langs n plaasdam op n werkende plaas. Die woudbedekte kloof onderhou n verskeidenheid voelsoorte en verseker n natuurlike rustigheid. Net 9 grasbedekte staanplekke onder halfskadu vir n baie rustige kampervaring. Elke staanplek het krag en n draagbare braai. n Besonderse ablusie wat bo-oor die dam gebou is sal nie teleurstel nie. n Gasgeiser verskaf deurentyd warm water. Kom ervaar stilte en rustigheid in n baie veilige omgewing. Molenrivierplaas is sowat 10km buite Grootbrak.

Blinkwater Camping & Cottages

Blinkwater Camping and Cottages is geleë op ‘n 25 hektaar landskap waardeur die Boontjiesriver rustig kronkel. Die kampplekke is langs die rivier geleë. Blinkwater Camping and Cottages kan met gemak ook groter groepe akkomodeer. Daar is ‘n boma/lapa area wat ideaal is vir groter groepe om te kuier  Daar is ‘n swembadarea sowel as ‘n amfiteater wat geskik is vir kleiner/intiem konserte en ander funksies.
Blinkwater Camping and Cottages is sowat 10km vanaf Citrusdal op die R303 in die rigting van Ceres.

Kampplekke in Wes-Kaap

Kampplekke in die Wes-Kaap ! Vakansieverblyf van luukse asook bekostigbare en goedkoop kamp plekke in Wes-Kaap.  Kyk na ons volledige lys van vakansie blyplekke in en naby Wes-Kaap. Gebruik die skakels hieronder en ontvang persoonlike aandag van die kamp eienaar wat dalk aan u spesifieke vakasiereis behoeftes sal kan voldoen. Hier is fotos van van hulle lekker kampplekke. U kan die eienaar direk kontak, navrae aan hulle rig en kwotatsies ontvang asook besprekings maak vir ‘n slaapplek.

Kromrivier Cederberg Park

Inibos Selfsorg

Bulshoek Farm

Klipkrans Privaat Wildplaas

Hooikraal Tented Camp

Schoongezicht Kampterrein

Gatsrivier Vakansieoord

Damhuis Phisantekraal

Die Gatjie Boskamp

Vensterklip

Harkerville Forest Lodge

Night Sky Karavaanpark

Bonnievale River Lodge

Goudmyn

Weskus Quarry

Koningskop

De Bakke Santos

Ebb & Flow

Bushman’s Cave Akkommodasie en Kampering

Montagu Oord Karavaanpark

Yzerfontein Karavaanpark

Gecko Rock Privaat Natuurreservaat

Hartenbos

Khomeesdrif

Kleinplaas vakansieoord

Cederberg Camping and Hiking

Chris-Elle

Doringkraal Boskamp

Cederberg Oasis

Glentana

Goudini Spa

Blinkwater Camping & Cottages

Dibiki Vakansieoord

Vorentoe Karavaanpark

Vloedbos

Rivierplaas Kamp

Nona Rosa Wegbreek

Dwarskersbos

Ou Skip Vakansieoord

Quaggaskloof Waterski Klub

Keurbooms Lagoon Woonwapark

Kuifkopvisvanger

George Country Resort

Strandfontein Vakansieoord

Beaverlac

Doringlaagte

Eikebos

Strandskloofpark

Algeria(Sederberg Wildernis Gebied)

Umshanti

Fleckvieh Guestfarm

Oude Kloof Kampterrein

Buffelsbaai woonwapark

Kango Bergoord

Silwerstroom Kampeeroord

Molenrivierplaas

Silwerstrand

Donkiekraal

Noukrans Boskamp

De Drinken

Aloe Canyons Guestfarm and Wildlife

Suikerbossie Gasteplaas

Jongensfontein

BaliesGat

River Edge Akkomodasie

Matroosberg Nature Reserve

Oewerzicht

Leeuwenboschfontein

Arbeidsloon Kampterrein

Bergrivier oord

Lebanon Citrus Vakansieplaas

Nature’s View

Bridgetown Kampterrein

Marcuskraal

AVENTURA Kamp op die water

Eagle Falls Country Lodge

KamBati Rivieroord

Seweweekspoort Op die Plaas Kamp

De Camp Gasteplaas

Muisbosskerm

De Hollandsche Molen

Jamaka Organiese Plaas

Mount Ceder

Skurwekop

Middelberg Gasteplaas

Plettenberg Forever Resort

Kardoesie

Tietiesbaai

Gourits River Guest Farm

Oppi Dam-oord

Crodinie Kamp

Monks Karavaanpark

Vanrhynsdorp Karavaanpark

Kango Gastehuis

Skulpieskraal

Ganzekraal

The Baths

Slanghoek Bergoord

Welgegun Kampplek

Mountain Breeze

Soek vir Kampplekke in ‘n spesifieke Ligging

Soek Weer