VTEC Trailers
8 4.1

VTEC Trailers

VTEC Trailers

VTEC Trailers® is sedert 2001 in die bedryf en spits hulself toe op die opbou en verkoop van hulle eie handelsmerk waens.  Die maatskappy het gegroei vanaf ‘n plaaslike besigheid tot ‘n gerekende nasionale besigheid met ‘n verspreidingsnetwerk oor die hele Afrika.

‘n Reeks van meer as 60 verskillende modelle is beskikbaar in onderskeidelik die Handyman en African Wagon TM reeks. Beide hierdie reeks word onderskryf deur die duursame Vtec Trailer handelsmerk.

KONTAK ONS

VTEC Trailers
19A Michelin Street,
NW7,
Vanderbijlpark,
South Africa
Tel 0169862194
Email sales@vtectrailers.co.za