Varktjops met lekker sous
2 5

Varktjops met lekker sous

Varktjops met lekker sous
6 groot varktjops
½ kop blatjang – “chutney” Bietjie knoffel
1 kop kookwater
½ kop mayonnaise
½ kop tamatiesous
1 pakkie bruinuiesoppoeier
Metode:
Braai tjops goudbruin aan beide kante. Meng die sousbestanddele bymekaar en gooi oor die tjops wat in ‘n oondvaste skottel gesit is, sit foelie oor en bak vir 1 uur in die oond.