Uiebrood

1 kg bruismeel, 2 x 500ml karringmelk
2 pakkies bruin uie sop

• Meng alles goed saam. Voeg in die broodpan. Pak die regte hoeveelheid bricks op en laat staan vir 11/2 uur of tot gaar afhangende van wind of koue. Heerlik