Tuisgemaakte “Cape Velvet”
1 5

Tuisgemaakte Cape Velvet

375 – 500 ml brandewyn
1 blik kondensmelk
1 blik ingedampte melk
5ml vanilla essens
15ml kitskoffie korrels – opgelos in klein bietjie water
500ml cremora melk (maak aan volgens aanwysings op houer)

• Meng alles saam en verkoel.
Danie