Gradeer die plek

Sunrise Surprise

Enkelporsie per persoon:
20 eiers
20 snye brood
20 snytjies ham of gaar repies spek (geblikte ham kan ook gebruik word)
20 snytjies tamatie (opsioneel)
20 snytjies kaas

Dubbelporsie per persoon:
40 eiers
40 snye brood
40 snytjies ham of gaar repies spek
40 snytjies tamatie (opsioneel)
40 snytjies kaas

• Druk holte uit elke sny brood met omgekeerde koppie. Braai een kant op gesmeerde skottelskaar. Keer om en hou in skottelskaar.
• Breek eier oop in holte. Bedek skottelskaar met foelie sodat eier kan gaar stoom.
• Draai om en bedek met ham/tamatie/kaas. Gereed sodra kaas begin smelt.