Gradeer die plek

Stywe Pap

(4-6 porsies)
1 liter water (4 koppies)
5ml sout (1 teelepel)
500ml TRADISIONELE BRAAIPAP (2 koppies) (320g)

Gebruik ‘n groot swaarboomkastrol en verhit water en sout tot kookpunt. Voeg TRADISIONELE BRAAIPAP by. Roer deeglik met ‘n hout lepel en plaas deksel op. Verminder hitte en prut vir 40 minute. Roer ‘n paar keer. Voeg 125ml (1/2 koppie) koue water by pap. Prut pap oor lae hitte vir ‘n verdere 30 minute.

Krummelpap,stywepap,slappap en vispap.

Die kuns om lekker pap te maak!!!

Posted by Vuur Bevonk on Saturday, 13 October 2018