Sous vir Beestong
2 5

Sous vir Beestong

Sous vir Beestong
1 Koppie water
25 ml Asyn
25 ml Suurlemoensap
25 ml Blatjang
6 tl Bruinsuiker 12,5 ml Koekmeel
5 ml Mosterdpoeier
½ koppie Rosyne
Gerasperde skil van 1 suurlemoen
2 Gemmerkoekies
Metode
Gooi alles behalwe ¼ koppie water en koekmeelblom in ‘n kastrol en roer tot opgelos. Wanneer warm verdik met koekmeelblom en prut stadig tot gaar. Gooi oor gesnyde tong en bedien.