Selfsorg Plekke

Accommodation in South Africa

5000+ accommodation listings, including 108 specials

Kalahari Trails Meerkat Sanctuary

Askam 28km ,Tweerevieren Kgalagadi 35km

Kalahari Trails Meerkat Sanctuary

STREEK:Kalahari
PROVINSIE: Noord-Kaap
Selfsorgeenhede: 6
Kothuise/Lodge

Privaat Chalet : Geleë sowat 2km vanaf die hoof gastehuis. Twee aparte kamers bied 5 enkelbeddens, ‘n tenvolle toegeruste kombuis, ‘n stort en toilet, lugreëling, ‘n lekker stoep wat uitkyk oor ‘n voël-bad en watergat en braaigeriewe. R1000.00 vir die eenheid per nag vir 4 persone ingesluit / R 800 vir 2 persone ingesluit.

  • 5 Kamers in die Hoof Gastehuis
    1 Kamer met drie enkelbeddens – R500 per nag vir 3 persone, R400 per nag vir 2 persone
    2 Kamers met twee enkelbeddens – R450 per nag vir 2 persone, R350 per nag vir 1 persoon
    2 x Kamers met ‘n dubbelbed en 1 enkelbed – R700 per nag vir 2/3 persone, R500 per nag vir 1 persoon

KAMBRO AKKOMMODASIE

Halfpad tussen Johannesburg & Kaapstad

Kambro Akkommodasie en Padstal (Britstown)STREEK: 21 km Britstown
PROVINSIE: Noord-Kaap

Selfsorgeenhede: 10
Tipe akkomodasie:  Hout Hutte, Rondawels
Selfsorg Kambro Akkommodasie bied gerieflike, rustige en veilige plaas akkommodasie en kampeerplekke. Stilte is ons leuse! Hier kan jy ontspan met ‘n lekker glasie wyn onder die sterrehemel en luister na die Karoostilte. Gaste in die chalets word bederf met ‘n heerlike tuisgebakte broodjie met aankoms. Chalets het elkeen sy eie private braaiplekkie en is verder volledig toegerus. Daar is ‘n klein kombuisie met Snappy stoof, potte, eetgerei, yskas, ketel, ens. Alle eenhede is toegerus met lugversorging.

Fraaigelegen Farm

Fraaigelegen Farm is just a 90 min. drive from Cape Town. Nestled under the majestic Witzenberg Mountains, in the Boland region of the Western Cape, the self-catering cottages are within easy reach of Tulbagh, Wolseley, Ceres and Prince Alfred’s Hamlet, along the famous Route 62 Winelands route

Platbos Forest

GANSBAAI

Platbos is an ancient indigenous forest situated at the foot of Africa. Described by botanist and author, Professor Eugene Moll, as a “unique South African forest jewel”, this is a forest that enchants and inspires all who come to visit.

Yacht View

This home is in the most sought after street in Schoemansville (Karel Street). This is a break away from city life. Come talk to your children and your husband and wife. Leave the tv’s in the city and rather bbq together. However, if you do need something to keep you or your kids busy with, we do have FREE UNLIMITED WIFI. The property boasts a large entrance hall which has a high volume ceiling, allowing endless possibilities to invite the guests into either the house with the best view in town. The luxury rooms, have sliding doors opening onto a veranda, which overlooks the well-kept garden and swimming pool.

http://www.nightsbridge.co.za/bridge/travelbook?nbid=363