Sakkie Brood

Sakkie Brood

Sakkie Brood

(Bak sonder Brou met Menanteau).
Sakkie winkel deeg
Spar / Pick & Pay / Woolies sak – maak nie saak watter winkel se sak.
Pot kookwater
Haal die deeg uit die dun sakkie
Spuit jou Spar sak Met cook and spray
Sit die deeg in sak, knoop die sak toe Daar moet spasie wees vir die brood om te rys
Sodra die water kook,sit die sak deeg om die kookwater en sit deksel op
Hou deksel toe en kook die brood vir 90 min.
Haal die sak uit die kookwater.
Druk liggies op brood, as dit weer terug spring is die brood gaar
Haal uit die sak en sit in broodkombers
Bedien die brood lekker warm
Dis ‘n baie lekker sagte brood. Geniet