RLD Design Western Cape

RLD Design Western Cape

RLD Design Western Cape Verskaf en installeer Kappies

RLD Design is gestig deur Riaan Ludik. RLD se kappies word gebore deur innoverende, praktiese denke en ontwerp idees en voorsien RLD koste-effektiewe en kwaliteit produkte. Met ‘n passie vir die buitelug, is meeste van die idees gebore met die werklike vereistes en die behoefte om werkbare oplossings te vind vir die buitelug lewe en avonture. Al die komponente is laser sny en CNC gebuig om 3D CAD modelle en dan TIG gelaste om gehalte te verseker en dan afgewerk met “powdercoating”.

RLD DESIGN is meer as net n kappie.
Hulle ontwerp en idees het hulle geïnspireer om bekostigbare kwaliteit ingenieursprodukte te lewer vir Lekker Kamp.

RLD was founded by Riaan Ludik. Through innovative and practical thinking, design ideas has inspired us to supply cost effective, quality engineered products.With a passion for the outdoors, most of the ideas was born with real life requirements and the need to have workable solutions to ease the tasks and adventures at hand.Further to the adventure and outdoor life, engineering solutions and customisation is also part of our daily tasks.