Hier by Lekker Kampplekke het ons van die beste kampplekke in die Wes-Kaap.  Ons kampplekke en oorde is vir alle smake en almal wat mal is oor kamp!

Kampplekke in die Kaap Provinsie bied vir jou ‘n boskamp of seekamp by oorde waar jy kan slaap en luister na die see of die bosveld geluide.  Vakansieverblyf van luukse asook bekostigbare en goedkoop kamp plekke in Wes-Kaap.  Kyk na ons volledige lys van vakansie blyplekke in en naby Wes-Kaap. Gebruik die Lekker Kampplekke webblad of die Kamp is lekker App /Toep en ontvang persoonlike aandag van die kamp eienaar wat verseker aan u spesifieke vakasiereis behoeftes sal kan voldoen. Hier is fotos van van hulle lekker kampplekke. U kan die eienaar direk kontak, navrae aan hulle rig en kwotatsies ontvang asook besprekings maak vir ‘n slaapplek. Daar is ook pragtige selfsorg akkomodasie vir gaste wat nie wil kamp nie, maar steeds die buitelewe wil geniet.