Welko by Lekker Kampplekke hier het ons van die beste kampplekke in die Noordwes.  Ons kampplekke en oorde is vir alle smake en almal wat mal is oor kamp!

Kampplekke in die Provinsie bied vir jou van die beste boskampe of oorde waar jy kan slaap en luister na die bosveld geluide.  Vakansieverblyf van luukse asook bekostigbare en goedkoop kamp plekke in Noordwes.

Kyk gerus na ons volledige lys van vakansie blyplekke in en naby Noordwes. Gebruik die Lekker Kampplekke webblad of die Kamp is lekker App /Toep en ontvang persoonlike aandag van die kamp eienaar wat verseker aan u spesifieke vakasiereis behoeftes sal kan voldoen. Hier is fotos van van hulle lekker kampplekke. U kan die eienaar direk kontak, navrae aan hulle rig en kwotatsies ontvang asook besprekings maak vir ‘n slaapplek. Daar is ook pragtige selfsorg akkomodasie vir gaste wat nie wil kamp nie, maar steeds die buitelewe wil geniet.