New Search

If you are not happy with the results below please do another search

13 search results for:

6

RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK

RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK is ‘n heerlike kampplek op die oewer van die Modderrivier. Hierdie kampplek is veral gewild vir kampers wat ‘n bietjie wil kom visvang. Daar is 33 kampplekke wat almal elektrisiteit het. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe, maar sommige van die kampplekke het ook privaat ablusiegeriewe. Daar is baie vir oud en jonk om te doen. Kom koel af in die swembad, visvang, wildkyk en lekker speelplek vir die kinders. Kom geniet ‘n skemerkelkie op die oewer van die Modderrivier, terwyl jy heerlik uitrus en die rustige omgewing en kamp geniet.

Ons sien uit daarna om julle by RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK te ontvang. Lekker kamp!