Kom Soek in Gauteng vir Lekker Karavaanparke Akkommodasie, Kamp Akkommodasie en die Beste Vakansie Oord Akkommodasie in Suid-Afrika  Bring jou stapskoene saam wanneer jy Gauteng besoek en geniet een van die talle staproetes en buitemuurse aktiweteite. Die Suikerbosrand-staproete in Heidelberg  bied glo aan stappers ‘n besonderse geleentheid om naby aan wild te kom.

Gaan loer ook gerus in by Lekker kampplekke se verskeidenheid van beskikbare gastehuise en selfsorg-eenhede.  Ons kamp is lekker selfoon applikasie vergemaklik jou soektog na enige kamp plek.

Hier kan jy werklik wegbreek van die stadslewe. Ongeveer 300 verskille voëlspesies asook sebras, renosters, springbokke, elande en seekoeie kan hier aangetref word.  Jy het geen verkonning nodig om nie een van die plekker te besoek nie. Bring ‘n kampstoel, piekniekmandjie of sleep sommer al jou eie kamptoerusting saam na volgende wegbreek. U kan die kamp eienaar direk kontak, navrae aan hulle rig en kwotatsies ontvang asook besprekings maak vir ‘n slaapplek