Ouma Trien se Potbrood

Ouma Trien se Potbrood

8k Koekmeel
1/2k Suiker
2 Pakkies kitsgis
1 dl Sout
1/2k Varkvet of botter of olie (vir ons is varkvet die lekkerste).

• Meng die droe bestanddele en vryf die vet of botter in.
• Maak aan met louwater en knie vir 10minute tot glad. Laat rys, knie af sit in swart pot.
• Laat weer rys en maak gaar. Lekker! Geniet dit.