Gradeer die plek

Ongekookte Vla

150 ml Vlapoeier
bietjie koue water
1 L kookwater
1 blik kondensmelk
10 ml vanielje essens

• Gebruik water om die vlapoeier mee te meng tot ‘n loperige pasta.
• Gooi kookwater ook net nadat dit gekook het by en roer tot mengsel egalig is.
• Gooi blik kondensmelk by en roer.
• Voeg nou die essens by en meng goed.
– Hester Henning