Monkey Gland-sous
2 5

Monkey Gland-sous

Monkey Gland-sous
1½ k vrugteblantjang
½ k tamataiesous
½ k worcesterous
½ k soetwyn
4 e suiker
¼ t knoffelvlokkies
Metode:
Meng al die bestanddele en verhit dit stadig tot kookpunt. Sit dit warm of koud voor.