Marshmallow Tert

1 blik kondensmelk
1 blik crushed pynappels
1 pakkie tennis- of mariebeskuitjies
botter
Gesnipperde marshmallows

• Meng kondensmelk, pynappels en marshmallows goed saam
• Krummel kors van mariebeskuitjies of tennisbeskuitjies met ¼ botter
• Giet mengsel bo-oor kors en plaas in yskas om te stol.
– Lorette Grové