Lekker Hoenderpot
2 3.5

Lekker Hoenderpot

250 ml vars room
2/3 groot uie
1pk hoender (1kg pak)
8 med aartappels
500g gemengde groente pak
500ml lemoensap
1pk honey & mustardsous (cook-in-sauce)

• Braai uie tot bruin,voeg hoender by en braai tot ligbruin.
• Voeg aartappels, groente en bietjie water by. Voeg sap en room by. Voeg soos laaste by.
• Laat oor matige hitte prut.