Koue Sagopoeding

4 koppie melk
1 koppie melk
4 eiers
1 koppie kookwater
1 koppie sago
1 koppie suiker
1 p. Jellie

• Kook 4 koppie melk en sago saam. Meng orige melk, suiker en eiergele en voeg by sagomengsel.
• Los jellie in kookwater op en voeg by mengsel.
• Klop wit van eier styf en vou in. Plaas in yskas.
– Amanda Viljoen