Korslose Souttert  Spesiaal ontwerp vir die Gecko Pizza oondjie

Korslose Souttert Spesiaal ontwerp vir die Gecko Pizza oondjie

Korslose Souttert
Spesiaal ontwerp vir die Gecko Pizza oondjie.
Resep.
3 Eiers.
375 ml Melk.
1 Tamatie in blokkies.
1 ui in blokkies.
200 gram Bacon gebraai.
250 gram weense worsies.
200 gram kaas gerasper.
Sout en peper en ander geurmiddels na smaak.
25 ml koekmeel.

Metode:
Klits eiers en melk saam.
Voeg ander bestandele by en meng goed.
Gooi mengsel in n 28 cm souttert pan.
Bak 15 min bo indien jy n 2de pizza plaat het plaas dit bo op die souttertbak, verwyder boonste plaat en skuif die bak in die oontjie in en bak vir 15 met die deurtjie toe.

Haal uit en geniet n lekker vars souttert in die middle van die bos of net waar jy kamp.