Kersfees
6 4.3

Aan ieder en elk,’n geseënde Kersfees!
‘n Dag vol God’s liefde! ‘n Dag so spesiaal…

Kersfees kom,en Kersfees gaan,maar tog bly dit spesiaal!

Dis anders as enige ander dag,dis die herdenking
van Jesus se geboorte, Sy verjaardag, so kom ons vier dit!
Kom ons leef vir Hom!

Jesus kinders, laat ons gelukkig wees, laat ons lag, en laat ons
opnuut besef presies waaroor Kersfees gaan!

Geseënd sal elkeen wees!
Geseënd deur ons grote God!