Kampplekke

NUWE KAMPPLEK IN DIE NOORD-KAAP (Loxton)

Soutpoort kamp in Loxton

Soutpoort se kampplekke het die mooiste uitsig oor die karoo natuurskoon. Elke kamp staanplek by Soutpoort is heeltemal afgesonder van die ander. Elke “huisie” beskik oor ‘n stort, wasbak, toilet en opwas wasbak aan die buitekant. Ons het nie elektrisiteit nie, maar kan jou voorsien van warm water. Jy het ook jou eie private swembad waarin jy kan afkoel as die hitte te veel raak. Kom geniet die ongelooflikste natuurskoon wat jy net in die Karoo kan kry.

Privaat ablusie geriewe met groot afdak vir skaduwee.

1

KAMPPLEKKE IN WES-KAAP

2

KAMPPLEKKE IN GAUTENG

3

KAMPPLEKKE IN KWAZULU-NATAL

4

KAMPPLEKKE IN LIMPOPO

5

KAMPPLEKKE IN MPUMALANGA

6

KAMPPLEKKE IN NOORD-KAAP

7

KAMPPLEKKE IN NOORDWES

8

KAMPPLEKKE IN OOS-KAAP

9

KAMPPLEKKE IN VRYSTAAT