Zwartfontein oord

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Vaal Marina 10KM
STREEK: Vaaldam R54, Vereeniging
PROVINSIE:Gauteng
GPS:
OMGEWING:  Dam
TARIEWE VANAF: R250 P/n kampeer
R350 P/n Semi Selfsorg eenhede
R600 – R800 p/n Selfsorg Eenhede

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 18
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Dam
Grondbedekking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING

Zwartfontein oord

Teen die Vaaldam sal jy geen rustiger oord kry as Zwartfontein nie, met krag staanplekke, skoon ablusie, warm water en nog vele meer.

Selfsorgeenhede: 7 Kothuise/Rondawels
Selfsorg 2 Tiepes:
1) Semi Selfsorg: Kamers bestaan uit 4 beddens, bar yskas, tuinstoele en basiese eet gerei en keterl. die res bv beddegoed moet u self voorsien. hierdie eenhede het nie hulle eie badkamers nie.

2) Selfsorg Huis: Ons Droomhuis is ten volle toegerus met alles wat u nodig het om n lekker naweek langs die vaaldam te kan he. al wat u hier moet saambring is u eie kos.

Aanwysings Op die R54, Vereeniging pad geleë. wanneer u by die 4 rigting stop na Villier/Heidelberg/Deneysville kom, gaan u oor in die rigting van Villiers. 5km Vanaf daardie kruising draai u regs op n grondpad. Daar is n groot wit bord waarop staan Aeolions Yacht klub.
Op daardie grondpad ry u vir 2.5km en hou links. U sal voor ‘n groot groen hek kom. Dit is ons ingang na Zwartfontein oord.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Grootskerm TV
Hengel
Kuier lapa
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Vakansie Aktiweteite word seisoenliks beplan bv springkasteel. sangers ens


vis swings swem stap

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB
KONTAK
Kontak persoon Flip
Kontak nommer 0630429877
Epos bookings.zwartfontein@gmail.com