Yzerfontein Karavaanpark

Yzerfontein is 50m vanaf die ongeskonde 16 Myl strand aan die weskus, naby aan die R27, en slegs 80km noord van Kaapstad. ‘n Kafee, hardewaardewinkel, poskantoor en restaurante is almal binne loopafstand. Grondbedekking is Gras, grond, sand & skulpe en die helfte van die staanplekke het skaduwee Kragpunte is standaard. Telefoon nommer +27 (0)22 451-2211

BESIGHEDE