3/5 - (3 votes)

Wildland Safaris

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Cullinan
STREEK: Cullinan
PROVINSIE: Gauteng
GPS: 25.281400 S 28.280400 E
OMGEWING: Bosveld, Plaas, Wildplaas
TARIEWE VANAF: R250

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 2
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Ja

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

SELFSORG

Selfsorgeenhede: 15
Tipe akkomodasie Rondawels, Safari tente

Selfsorg Wildernis Kamp:
10 Koepel tente,
2 persone per tent
@ R250 per kampeerder per tent per nag

Reënwoud:
Bosvark
Vlakvark
2 Luukse kamers met en-suite badkamers & lugversorging
2 persone per kamer
@ R800 per kamer per nag

Chalets:
Gramadoelas
Om-i-Draai
Moer-n-Gon
3 Luukse Chalets met en-suite badkamers, lugversorging & TV
2 persone per chalet
@ R900 per chalet per nag