Welgegun Kampplek

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Rawsonville (4km) Worcester (10km)
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 33.65110 E 19.337273
OMGEWING:  Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: R80

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Persone Per Staanplek: Slegs groepbesprekings
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Ja rivier
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING

Welgegun Kampplek

Welgegun Kampplek is ‘n pragtige kampplek op ‘n plaas op die oewer van die Breërivier. Daar is een groot kampplek met 10 kragpunte. Die gras is pragtig groen met genoegsame skaduwee. Daar is ‘n lieflike braailapa wat ideaal is vir saamkuier. Daar is ook ‘n mini-kombuis met ‘n yskas/vrieskas. Die ablusiegeriewe het warmwater storte en toilette. Daar is ook opwasgeriewe. Die kampplek kan tot 30 kampers akkomodeer, maar slegs een groep word op ‘n keer toegelaat. Slegs 4km vanaf Rawsonville en 10km vanaf Worcester.
Aanwysings:
Vanaf Kaapstad draai jy regs by die weegbrug na Rawsonville op die R101. Ry 6 km en draai dan regs af op die grondpad in die wingerd. Draai links en volg die aanwysings.
Vanaf Worcester neem jy die N1. Ry verby die Ultra City. Draai lings na Rawsonville op die R101. 200 m na die Breërivierbrug draai jy links op die grondpad in wingerd. Draai links en volg die aanwysings.
AKTIWITEITE

Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Hengel: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Waterwurm: Nee
4×4 roete: Nee
Roei Ja
swings stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon  Anita de Wet
Kontak nommer  082 871 8745

Tariewe onderhewig aan verandering deur die kampeienaar:

Die kampplek kan tot 30 kampers akkomodeer, maar slegs een groep word op ‘n keer toegelaat.
Minimum kostes beloop vanaf 1 Januarie 2017 R1500 per naweek eerste 9 persone.
R80 per persoon per nag, kinders jonger as 12 jaar R40 per nag en jonger as 3 jaar is gratis.

R90pp Paasnaweek.

RESENSIES