Vensterklip

Vensterklip

Vensterklip staanplekke is heeltemal met gras bedek, en het sy eie badkamer. Die grootste staanplek is ongeveer 10x20m. Daar is ‘n lapa waar gaste kan braai, DSTV kan kyk en swem.

BESIGHEDE