Vanya Safari Camp
Vanya Safari Camp is geleë in die bosveld, teen aan die Selati, tussen Gravelotte en Phalaborwa. Vanya Safari Camp is n luukse selfsorg kamp vir elke gesin om te kom en te ontspan. Daar is aktiwiteite vir die hele gesin en n prentjie mooi uitsig waarop almal verlief op sal raak. Ons bied vir jou n wegbreuk kans van die daaglikse lewe om weer vrede in jou siel te vind.
Selfsorgeenhede: 5
Tipe akkomodasie: Safari tente
Daar is 5 Luukse tente; R500.00 p/p/p/n
In die tente is daar n kas, bedkassies, 2x drie kwart beddens/ of 1x King size bed.
Vars linne word verksaf en gewas met handdoeke.
Aanwysings na Vanya Safari Camp
Op die R71 tussen Gravelotte en Phalaborwa kry jy die hek Lekkersmaak. dit is 25km vanag Gravelotte en 30km vanaf Phalaborwa. ry bel Vanya Safari Camp om die hek vir jou oop te maak. Jy ry dan deur die buurplaas totdat jy die Selati rivier kry met n brug, Ons sal die Kliënt aan die ander kant van die brug ontvang en kampplek toe aanwys.
“The 4×4 trailer bush camp is our new, and currently in the process, idea. This camp is for the extreme bush campers that wants to come and enjoy nature in the most purest and rustic form. From setting up camp, cooking on open fires, to no electricity, and certainly, no one to bother you.”