Umtentweni Karavaanoord
9 5

Umtentweni Karavaanoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Port Shepstone (5km)
STREEK: Suidkus / Port Shepstone
PROVINSIE:  KwaZulu-Natal
GPS: S 30.7052 E 30.4795
OMGEWING: Rivier Kus
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 36
Persone Per Staanplek 8
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
See
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING
Beskrywing Umtentweni Karavaanoord is geleë op die pragtige oewer van die Mtentweni lagoon. Ideaal vir kanovaarte, visvang en wind-plankry. Wonderlike haai-beskermde strand sowat 600 m vanaf die oord.
Aanwysings Umtentweni Karavaanoord is sowat 4km Noord van Port Shepstone aan die Hibiskus Kus van Kwazulu-Natal. Vanaf die N2 tolpad neem jy die Umtentweni Toll Plaza afdraai. Ry oos (Umtentweni / Port Shepstone Noord) vir 3.7 km tot by ‘n verkeerslig. Draai links in die rigting van Durban op die ou N2 Suidkus pad en ry vir 700 meter. Draai links by die eerste kruising (Caltex petrolstasie). Die oord se ingang is sowat 120 m vanaf die kruising.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Golf
Grootskerm TV
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Georganiseerde aktiwiteite in seisoen
Groot oop grasryke area op die oewer vir sport en speletjies
Snoekertafel, tafeltennis, veerpyltjies en vlugbal.
Speletjieskamer en ‘n TV kamer met DSTV.
Kano’s is beskikbaar.
Daar is ‘n kroeg, The Shark’s Cove, vir diegene wat hou van saamkuier.
Die Wild Coast Casino, Oribi Gorge, Krokodilplaas, restaurante, gholfbane, Port Shepstone, Shelley Beach en Margate is naby aan die oord.


vis swings swem stap fietsry 

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Winkel: Ja

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Loret Truter
Kontak nommer 0797127595

SELFSORG

SELFSORG

Tipe akkomodasie Kothuise
Stilstaande Karavaan
Selfsorg Die chalets en tenvolle toegeruste karavaan akkomodasie word toegerus en onderhou volgens hoë standaarde. Kussings, beddegoed en komberse word voorsien, sowel as breekware, eetgerei en kombuisware. Die sleutel/breakage deposito is terug betaalbaar 14 dae na vertrek.