Umoya Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Warmbad (Bela-Bela) 2km
STREEK: Waterberg
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S24.90617 – E28.26809
OMGEWING: Bosveld
TARIEWE VANAF: Kliek hier 

Camping

Kampplek Beskrywing

Umoya Resort

Kamp Staanplekke 60
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Ja – klein hondjies aan ‘n leiband
Visvang Ja – dam
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedekking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

troeteldiere welkom visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

Selfsorgeenhede: 5
Tipe akkomodasie: Tenthuis
Selfsorg Hoeveelheid: 5 tenthuise
Grootte = 70m²
Uitleg = Oopplan Area – Kombuis area(voor) + Dubbelbed (agter)
Vertrek 2 – 2 Enkelbeddens.
Vertrek 3 – Badkamer met “sink”bad, toilet en wasbak.

Kombuis = Yskas,Mikrogolfoond,ketel,broodrooster,eetgerei,braaibak ens
Cadac Skottel Braai en gasbottel kan voorsien word teen R50
per dag.

Buite Area = Buitelug Stort (uitgang by badkamer).
Klein Patio met tafel en stoele.
Boma area met los staande braai.