4.7/5 - (13 votes)

Trennerys Kampterrein

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Qolora-mond, Oos-Londen (100 km)
STREEK: Transkei
PROVINSIE: Oos-Kaap
GPS:-32.636224, 28.427689
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja
Selfsorg Aangrensende hotel met 19 familiekamers en 15 dubbelkamers.

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad