4.9/5 - (85 votes)

TO Strand

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Leisure Bay
STREEK: Suidkus
PROVINSIE:KwaZulu-Natal
GPS: S31 1.515′ E30 14.3
OMGEWING: Kus
TARIEWE

Camping

Kampplek Beskrywing

TO Strand

Kamp Staanplekke 135
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

SELFSORG

TO Strand 93 Selfsorgeenhede

Daar is 62 selfsorg chalets en 18 selfsorg woonstelle beskikbaar. Elke eenheid is tenvolle toegerus met beddegoed, eetgerei, breekware en DSTV.

Die 1 Slaapkamer chalets bied slaapplek vir 4 gaste. Hierdie eenhede het nie uitsig oor die see nie. Daar is 20 eenhede beskikbaar.
Die 2 Slaapkamer chalets bied slaapplek vir 5 gaste. Hierdie eenhede het uitsig oor die see. Daar is 25 eenhede beskikbaar.
Die 2 Slaapkamer chalets bied slaapplek vir 5 gaste. Hierdie eenhede het nie uitsig oor die see nie. Daar is 17 eenhede beskikbaar.
Die 2 Slaapkamer woonstelle bied slaapplek vir 5 gaste. Hierdie eenhede het uitsig oor die see. Daar is 3 eenhede beskikbaar.
Die 2 Slaapkamer woonstelle bied slaapplek vir 5 gaste. Die eenhede het nie uitsig oor die see nie. Daar is 16 eenhede beskikbaar.

Elke eenheid het sy eie braai fasiliteite.

Let asb daarop dat daar onder geen omstandighede meer as 4 persone in ‘n 4 slaap eenheid mag bly nie, so ook nie meer as 5 persone in ‘n 5 slaap eenheid nie. Hierdie reeling sluit ook kinders en babas in. Een voertuig per eenheid.

Bring asb julle eie swem handdoeke, komberse, persoonlike toiletware en skoonmaakprodukte met vadoeke asb.