Thorn Tree Bush Camp

TIPE AKKOMODASIE: Selfsorg
NAASTE DORP:  Hammanskraal
STREEK: Pretoria / Tswhane
PROVINSIE:  Gauteng
GPS: -25.371729, 28.404596
OMGEWING:  Bosveld

BESPREEK NOU

Camping

Thorn Tree Bush Camp

OORSIG
Kamp Staanplekke NVT
Persone Per Staanplek NVT
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

BESPREEK NOU

geen-honde swemselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Thorn Tree Bush Camp

Thorn Tree Bush Camp is in privaat besit en is geleë in die pragtige Dinokeng Reservaat. Thorn Tree Bush Camp bied ‘n verskeidenheid van selfsorg opsies en is ideaal vir gaste wat die pragtige natuur en wild wil kom besigtig. Al die eenhede bied pragtige uitsigte oor die Bosveld. Dinokeng Wildreservaat bied vir gaste die geleentheid om die Groot 5 in ‘n residensiële wildreservaat te besigtig.

Elke tent/kamp/ beskik oor die volgende – Ten volle toegerus met die nodige slaap geriewe sluit linne & badhandoeke in, ‘n privaat kombuis en braai area, asook met alle nodige toebehore om kos te maak en te eet.  Bring dus net jou kos, drinkgoed, klere, swemhandoeke, sonroom, insekweerder, moenie die kinders se malva lekkers vergeet nie.

Vanaf Pretoria:
Neem die N1 North na Polokwane/Bela-Bela. By die Boekenhoutskloof/Hammanskraal afrit, neem die afrit en draai regs by die t –aansluiting – jy ry weer oor die hoofweg. Draai links op die Rust de Winter pad. Ry verby die winkelsentrum (Safari Mall sal op linkerhand wees). Ry sowat 500 m en draai regs op die De Wagensdrift grondpad. Na ongeveer 3km, draai jy regs by due Reservaat se hekke en kennisgewingsborde (Thorn Tree Bush Camp, Posh Function Venue ens). By aankoms by die hek, bel asb 082 494 0491 sodat ons die hekke vir jou kan oopmaak. Thorn Tree Bush Camp is aan regterhand geleë by nomer 41.
TENTE & KOTHUIS

Fever Tree Tent (Koorsboom)
Toegerus met 2 enkel beddens en 2 kampbeddens vir kinders.
Die kostes beloop R900 per nag (1 gas R900pppn, 2 gaste R450pppn, 3 gaste R300pppn en 4 gaste wat deel R225pppn).

Wag-‘n-Bietjie Tent Kamp (Buffalo Thorn)
Ons Tent Boskamp is bestaan uit 2 Boog (dome) tente, ‘n dubbel tent en ‘n kombuis tent, toegerus met luukse kampbeddens met matrasse, 2 per tent.  R2400 per nag vir die hele kamp (slaap maksimum 8 gaste). (1 – 4 gaste R1600, vir elke addisionele persoon daarna R200pppn, werk uit op R300pppn vir 8 gaste).

Umbrella Thorn Familie Tent (Haak-en-Steek)
Groot Familie Tent met afskorting om 2 kamers te vorm asook eie kombuis tent is.  Ten volle toegerus met ‘n koning grootte bed (2 enkel beddens) en 2 dubbel stappel beddens.  Slaap ‘n maksimum van 6 gaste vir R1700 per nag. (1 gas R1000pppn, 2 gaste R500pppn, vir elke addisionele persoon daarna R175pppn, werk uit op R284pppn vir 6 gaste).

Sickle Bush Tree Top Tent (Sekelbos) Die tent slaap max 2.  Eenheid prys R900 per nag

* Karee Familie KIaravaan/Tent/Boswa Staanplek.
Hierdie kampplek is geskik vir ‘n groot familie. Maksimum van 4 karavane/tente/boswaens toegelaat met maksimum van 10 kampers op die staanplek. Hierdie staanplek het genoeg skaduwee, ‘n braai area, lopende water en elektrisiteit.

* Waterhole (Watergat) Tent/Boswa Staanplek
Standaard grootte kampplek. Maksimum van 1 karavaan/tent/boswa toegelaat met ‘n maksimum van 6 kampers op hierdie staanplek. Hierdie kampplek het ‘n braai area, lopende water en elektrisiteit.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Kuier lapa
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Dinokeng Wildreservaat bied gaste ‘n self-ry opsie om wild te besigtig. Daar is verskeie selfry opsies wat wissel vir roetes geskik vir gewone sedan voertuie en dan ook ritte vir voertuie met ‘n hoë grondklaring. Bespreek asb jou rit by die Informasie toonbank by die Ingangshek by die ingang na Dinokeng.
Restaurante, Kroeg, waterpunte en piekniek areas beskikbaar binne die grense van die Dinokeng Wildreservaat.


BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
KONTAK
FB
TARIEWE

Laai die nuutste tariewe af: Tariewe 2019

Uitleg van oord

AANWYSINGS

From Pretoria and Johannesburg
 Take the N1 highway North towards Polokwane
 Proceed thru Pumulani Toll Plaza
 Take Hammanskraal/Boekenhoutkloof turnoff/exit
 Turn right at the top of the off ramp, over the highway coming from Johannesburg/Pretoria
 Turn left onto the tarred Rust de Winter Road at the Dinokeng Game Reserve sign and follow the road
until you reach the Tau Gate
 Get your entrance ticket at the boom
 Proceed through the gate traveling straight, pass Safari Mall on your left, a few meters on you will find
the De Wagendrift dirt road, turn right
 Continue straight until you reach Laksman Street to your right (our board as well as ‘Posh Function’ are
at the gate)
 Please dial 082 494 0491 to have the gate opened
 Continue straight through the gate until you find Thorn Tree Bush Camp’s board on your right
 Turn right, somebody will be there to open for you show you your accommodation and hand you your
remote
From Polokwane
 Take the N1 highway South towards Polokwane
 Proceed thru Kranskop Toll Plaza
 Proceed Thru Carousel Toll Plaza
 Take Hammanskraal/Boekenhoutkloof turnoff/exit
 Turn left at the top of the off ramp
 Turn left onto the tarred Rust de Winter Road at the Dinokeng Game Reserve sign and follow the road
until you reach the Tau Gate
 Get your entrance ticket at the boom
 Proceed through the gate traveling straight, pass Safari Mall on your left, a few meters on you will find
the De Wagendrift dirt road, turn right
 Continue straight until you reach Laksman Street to your right (our board as well as ‘Posh Function’ are
at the gate)
 Please dial 082 494 0491 to have the gate opened
 Continue straight through the gate until you find Thorn Tree Bush Camp’s board on your right
 Turn right, somebody will be there to open for you show you your accommodation and hand you your
remote
Google Maps – T