3.8/5 - (6 votes)

The Stables Cottages

TIPE AKKOMMODASIE: Selfsorg
NAASTE DORP: Langebaan
STREEK: Weskus
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: -33.052250, 18.062100
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R500

Camping

Beskrywing

Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek See
Grondbedekking NVT
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangs karavaan teerpad

Vintage Kothuis 1

Hierdie eenheid is geskik vir 2 – 4 persone. Die kothuis beskik oor ‘n slaapkamer met ’n dubbel- en enkelbed en ’n oop badkamer. Die oopplan-leefarea het ook ’n enkel slaapbank. Die toegeruste kombuis lei na ’n klein stoep en ’n grasperk. Linne, handdoeke, DStv-hotelpakket en gratis WiFi word voorsien.