4.2
06

Taaiboskraal Boskampe

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Kamieskroon 15 km
STREEK: Namakwaland
PROVINSIE:  Noord-Kaap
GPS: S30 08’14” E 18 00’50”
OMGEWING:  Plaas
TARIEWE VANAF: R 120 per person per nag.

Camping

Kampplek Beskrywing

BESKRYWING
Aanwysings Volg die N7 noord op pad Namibia toe.
Kamieskroon is 67 km voor Springbok gelee on die N7.
Sodra jy die afdraai na Kamieskroon genee het kom jy by n Taansluiting waar jy regs dorp toe draai.
Op linker hand sal jy n bord sien wat se Taaiboskraal boskamp,dis op die Gamoeppad.
Vold die grond pad berg op redelike toestand en begaanbaar met enige voertuig.
Bo op die bergpas aan linker kant sal jy die afdraai sien na Taaiboskraal.
Volg die pad tot by die opstal,2-3 hekke wat toegemaak moet bly indien dit wel so was.
Kontak persoon Tertuis en Mariaan Archer
Hanteer nie meer besprekings nie