Swadini A Forever Resort
TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Hoedspruit
STREEK: Hoedspruit
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24.5239 E 30.81713
OMGEWING: Forever oord
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER
Kampplek Beskrywing
Kamp Staanplekke | 189 |
Persone Per Staanplek | 8 |
Troeteldiervriendelik | Nee |
Visvang | Nee |
Swemplek | Warm/Kouewater swembad |
Grondbedeking | Gras |
Skaduwee | Gedeeltelik |
Toeganklikheid | Teer |
Selfoon Ontvangs | Ja |
SELFSORG
Selfsorgeenhede: | 78 |
Tipe akkomodasie | Kothuise |
Selfsorg | CHALETS – 78 eenhede:
Selfsorg Chalet (4 persone): Selfsorg Chalet (5 persone): Selfsorg Chalet (6 persone): |
Selfsorgeenhede: 78
Tipe akkomodasie: Kothuise
Selfsorg
CHALETS – 78 eenhede:
Selfsorg Chalet (4 persone):
Hierdie selfsorg eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het ‘n TV met 15 DSTV kanale. Daar is ‘n tenvolle toegeruste kombuis met ‘n mikrogolf. Die badkamer beskik oor ‘n bad, stort en toilet. Hierdie eenheid het privaat braaigeriewe en veilige onderdak parkering.
Selfsorg Chalet (5 persone):
Hierdie selfsorg eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede slaapkamer het enkelbeddens. Die leefarea het ‘n TV met 15 DSTV kanale. Daar is ‘n tenvolle toegeruste kombuis met ‘n mikrogolf. Die badkamer beskik oor ‘n stort. Aparte toilet. Hierdie eenheid het privaat braaigeriewe en veilige onderdak parkering.
Selfsorg Chalet (6 persone):
Hierdie selfsorg eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het ‘n dubbel slaapbank geskik vir 2 persone. ‘n TV met 15 DSTV kanale. Daar is ‘n tenvolle toegeruste kombuis met ‘n mikrogolf. Twee badkamers. Eerste badkamer het ‘n bad en wasbak en die tweede badkamer het ‘n stort en ‘n toilet. Hierdie eenheid het privaat braaigeriewe en veilige onderdak parkering.