4.2/5 - (40 votes)

Suikerbossie Gasteplaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:Citrusdal (35km)
STREEK: Olifantsriviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS:S 32.66818 E 19.25545
OMGEWING: Rivier, Plaas
TARIEWE VANAF: R150

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke: 18
Persone Per Staanplek: 10
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Nee

vis grondpad swem honde  selfsorg campervan karavaan tent bed

Selfsorg Beskrywing

Suikerbossie Gasteplaas

Waterval Kamp is baie privaat. Die kamp is aan die bokant van die watervalle en rotspoele. Hierdie kampplek het ‘n selfsorg eenheid vir 12 mense en kampplek vir nog 12 kampers. Die selfsorg eenheid het “shutter” vensters, kuierplek vir gaste, ‘n yskas, gasstoof, olie en solar beligting, breekware, potte ens. Hierdie kamp het sy eie ablusie met warmwater storte, toilette en ‘n opwasarea.