3.1
09

Strandskloofpark

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Gansbaai (10km)
STREEK: Overberg
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 34.579085 E 19.443410
OMGEWING:  Plaas
Strandskloofpark is ‘n kampplek met ‘n  plaas atmosfeer. Die kamp is geleë so 10 km uit Gansbaai op die Baardskeerdersbospad.

Ons hanteer GEEN navrae of besprekings vir die oord nie