Strandfontein Vakansieoord

Strandfontein Vakansieoord

Kampterrein: ’n Netjiese grasperk met twee aparte terreine.Elke kampplek het sy eie klein stort en toilet.Ry terug tot op Koekenaap en dan 5 km suidwaarts op die R363 tot by Lutzville. Draai regs op die R362 en ry 28 km verder tot jy Strandfontein, en die see, aan jou regterkant sien. Vanaf Lutzville ry jy op die R362 aan die suidekant van die Olifantsrivier. Ná 28 km is Strandfontein aan jou regterkant. Jy betaal vir die kampplek en kry die badkamersleutel by die Matzikama-munisipaliteit, die grys gebou links soos jy Strandfontein binnery. Van hier maak die pad ’n natuurlike draai en loop dood in die woonwapark.

BESIGHEDE