Smilin Thru
10 4.6

Smilin Thru

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Parys (9km)
STREEK: Vrystaat
PROVINSIE: Vrystaat
GPS:S 26.829183 E 27.496850
OMGEWING: Rivier
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 60
Persone Per Staanplek
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Beskrywing

Smilin Thru

30 x RIVIERFRONT KAMPPLEKKE
Hierdie kampplekke is slegs vir karavane. Sommige van die plotte het grasbedekking en ander plotte het ‘n sementblad. Die meeste van hierdie plotte het skaduwee. Elke staanplek het ‘n braai en 15 Amp elektrisiteit. Die kampplekke het ‘n gemeenskaplike ablusieblok.

30 x TERRAS KAMPPLEKKE
Hierdie kampplekke is vir karavane en tente. Elke staanplek het ‘n braai en 15 Amp elektrisiteit. Die kampplekke het ‘n gemeenskaplike ablusieblok.

BOSKAMP
Daar is sowat 20 staanplekke. Geen water of elektrisiteit. Net die Bosveld ondervinding.

Aanwysings Smilin Thru is sowat 9km buite Parys. Neem die R500 in die rigting van Fochville.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Swem in die swembad & rivier
Visvang (varswater)
Vlugbal & Tennis


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 9
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Selfsorg RONDAWELS
Daar is tans 2 rondawels op die rivieroewer geleë – aan die Noorderkant van die oord. Die rondawels het heerlike skaduwee en is sowat 500m vanaf die swembad. Elke rondawel het ‘n dubbelbed, ‘n stapelbed (2 enkelbeddens). Die badkamer het ‘n stort. Die kombuisie is toegerus met ‘n 2 plaatstoof en klein yskassie. Elke rondawel het sy eie braaiplek. Bring asb jou eie handdoeke en skoonmaakmiddels.

CHALETS
Daar is 7 eenhede beskikbaar. Elke chalet het 2 slaapkamers en die eenhede is op die rivieroewer aan die Suide van die oord geleë. Die chalets is sowat 200m vanaf die swembad en het heerlike skaduwee. Die eenhede het ‘n dubbelbed (sommige chalets het 2 x enkelbeddens), 1 x stapelbed (2 enkelbeddens). ‘n stort, braaiplek, toegeruste kombuis met ‘n klein yskassie en 2 plaatstoof. Bring asb jou eie handdoeke en skoonmaakmiddels.

Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 072 223 5404
Kontak nommer 082 739 4767