Slanghoek Bergoord
8 4.1

Slanghoek Bergoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Rawsonville (12km)
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 33.6281 E 19.223
OMGEWING:  Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: R655

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 20
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja rivier
Swemplek: Kouewater swembad en rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING
Slanghoek Bergoord is geleë tussen die wingerde by die Slanghoekstroom. Die kampplek is omring deur wingerde. Die kampplekke is almal lekker groot en op welige grasperke. Elke kampplek het sy eie privaat badkamertjie. Die kampplek is baie rustig en ‘n mens ontspan werklik by hierdie kampplek. Daar is ook selfsorg akkomodasie vir gaste wat verkies om nie te kamp nie. Beslis die moeite werd om hierdie kampplek te besoek.
Aanwysings
Vanaf Kaapstad:
Neem die N1 na Paarl en ry deur die Du Toitskloofpas. Draai regs af na Rawsonville op die R101. Ry op die R101
totdat jy die eerste padkruising kry. Draai links. Ry omtrent 10 km. Ry verby Goudini Spa, verby Slanghoek
Wynkelder en die Opstal Landgoed totdat jy die Slanghoek Bergoord teken aan regterkant kry.

Vanaf Pretoria:
Neem die N1. Ry verby Worcester. Ry verby die Shell Ultra City. Draai links na Rawsonville op die R101 afdraai.
Ry op die R101 totdat jy die 2de padkruising kry. Draai regs – kyk uit vir die Slanghoek padteken. Ry omtrent 10 km.
Ry verby Goudini Spa, verby Slanghoek Wynkelder en die Opstal Landgoed totdat jy die Slanghoek Bergoord teken
aan regterkant kry.

AKTIWITEITE

Bergfiets Roetes: In die omgewing
Staproetes: In die omgewing
Putt Putt: Ja
Hengel: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Waterwurm: Nee
Springmatte: Ja
4×4 roete: In die omgewing
swings stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Nee
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Ja

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

SELFSORG