Kampplek Beskrywing
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja rivier
Swemplek: Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja
Bergfiets Roetes: In die omgewing
Bergklim en Staproetes: In die omgewing
Gholf / Putt Putt: Ja
Varswater visvang: In die rivier (Bass, Karp, Barber)
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Waterwurm: Nee
Springmatte: Ja
4×4 roete: Ja
Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Staanplekke (5m x 12m tot 17m x 12m)
Navrae word direk aan die oord gestuur
R300.00 per plot = 2 – 4 persone + 1 voertuig
Vir ekstra voertuig = R35.00 (eenmalige bedrag)
Maksimum 6 p/plot
R80.00 p/p ekstra = Ouer as 12 jr.
R50.00 p/p ekstra = Jonger as 12 jr.
R195.00 per plot = 1 – 2 persone + 1 voertuig
(vakansies & langnaweke uitgesluit)
Gustav Stierlin 26/9/2016
Ons was vir 4 nagte by Skurwekop. n’ Puik oord. Ablusie geriewe die smaakvolste en netjieste wat ons nog beleef het. Instandhouding puik. Waarde vir geld. Lekker aktiwiteite vir kinders. Lekker gehengel. Hengel spasie baie min. Word nogtaans hoogs aanbeveel.