Skulpieskraal

TIPE AKKOMODASIE: Selfsorg
NAASTE DORP: Hondeklipbaai
STREEK: Weskus Namakwaland
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: -30.317335 17.280893
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R400

Camping

Selfsorg Beskrywing

SAFARI TENTE

bed

Tipe akkomodasie Safari tente
Skulpieskraal Tentkamp het 6 gerieflike tente met elektrisiteit. Drie tente is toegerus met 3 enkelbeddens elk en die ander het elkeen ʼn dubbelbed en een enkelbed. Beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Die tente staan op houtdekke onder A-raam skadunet dakke. Kom ontspan en geniet die pragtige sonsondergang en ʼn skemerkelkie op jou houtdek.

Daar is ʼn gemeenskaplike ten volle toegeruste kombuis met ʼn yskas, gasbranders, mikrogolf, eetgerei, breekware, potte, panne, roosters en ander kombuisware. Buite is ook ʼn lekker braai area sou jy ʼn vuurtjie wil aansteek en ʼn vleisie braai. Gaste is ook welkom om ʼn heerlike maaltyd by die Rooispinnekop restaurant te geniet.

Die kamp se ablusiegeriewe met warmwater, storte en spoeltoilette, is uitsonderlik skoon en baie netjies.

OORSIG

Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja/Nee
Swemplek: See
Grondbedeking:  Sand
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja

Fasiliteite

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe:  Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Nee
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Konferensie:  Nee

1

Kontak Besonderhede
Kontak persoon
Annamarie janse van Vuuren
Kontak nommer  076 430 8300
Kontak nommer  027-692 3966

KWOTASIE
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next