Sitrusoewer Rivierkamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Kirkwood (8 KM) / Addo Nasionale Park (50km)
STREEK: Sondagsriviervallei / Kirkwood / Addo Nasionale Park
PROVINSIE: Oos-Kaap
GPS:S 33.418 E 25.3611
OMGEWING:  Rivier
TARIEWE VANAF: Op Versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 35
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing

Sitrusoewer Rivierkamp

Sitrusoewer Rivierkamp is geleë teen die oewer van die Sondagsrivier. Die kamp is slegs 50km vanaf die Addo Nasionale Park en 10 km vanaf die Addo 4×4 roete. Die kampplek bestaan uit 35 kampplekke, 4 persone per staanplek. Die kampplekke het grasbedekking en die meeste kampplekke het skaduwee. Daar is elektrisiteit (karavaan punte). Ablusiegriewe, gemeenskaplike lapa met yskas, mikrogolf, ketel, 2 plaatstoof, kroeg en braai area. Maklike toegang tot die rivier.

Aanwysings Vanaf Kirkwood – Neem die R336 na Graaff-Reinet. Na 7 km, draai jy links op die grondpad – voor die kanaalbrug. By die 4 rigting stop draai jy regs. Volg die Sitrusoewer bordjies.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Kano’s Paddelski

vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Karavaan kragpunt
Eie braai
Gemeenskaplike kombuis
Ander Fasiliteite Sekuriteit

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
SELFSORG
4 x Rustic Huisies:
Selfsorg eenhede geskik vir ‘n gesin van 4. Die eerste 3 huisies het almal ‘n yskas, ketel, braairooster, braaitang, casserole, beddegoed en breekgoed vir 4 mense. Stortseep, toiletpapier, skottelgoedseep en opwas lappies word ook vir hulle voorsien.

Ons nuutste huisie, Blue Crane het ‘n aparte slaapkamer met dubbelbed en dubbel oopvou slaapbank in die leefvertrek. Daar is ook ‘n klein eetkamer tafel, opwas wasbak, mikrogolf en broodrooster. Dit het ‘n badkamer met stort, toilet en wasbak en onderdak stoepie met geboude braai.

Fish Eagle en Kingfisher het albei 2 enkelbeddens teen mekaar en ‘n stapelbed. Fish Eagle het ‘n badkamer met stort, toilet en wasbak en Kingfisher het ‘n badkamer met toilet en wasbak. Vir stort moet die gemeenskaplike badkamer gebruik word. Fish Eagle het ‘n onderdak stoep met geboude braai.

Kiepersol, ons kamphut, het ‘n dubbelbed en stapelbed, slegs met matrasse, klein yskas en ketel. Alle beddegoed en breekgoed moet deur gaste saamgebring word soos vir kamp.

Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 083 290 0466

KA