Silwerstroom Kampeeroord
25 4

Silwerstroom

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Clanwilliam (30km)
STREEK: Olifantsriviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 32 11.476’ E 018 54.221’
OMGEWING: Dam, Plaas
TARIEWE VANAF: R240/nag/staanplek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 16
Persone Per Staanplek:4 max 6
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater Swembad Dam
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis grondpad swem honde campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Silwerstroom Kampeeroord is geleë op ‘n plaas tussen Clanwilliam en Citrusdal. Die kampterrein bestaan uit 16 kampplekke, elkeen met sy eie luukse badkamer en braaigeriewe. Die kampplekke is geskik vir tente, karavane en vir ‘n 4×4 boswa. Elke kampplek het ‘n rustige atmosfeer en laat die kamper heerlik ontspan in die natuur.
Die kampterrein het ‘n pragtige winkel.
Aanwysings
Vanaf Kaapstad:
Neem die N7 in die rigting van Namibia.
Ry deur die volgende dorpe: Malmesbury, Mooreesburg, Piketberg en Citrusdal. 30km na Citrusdal draai jy links na Silwerstroom Kampeeroord.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa:  Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja

vuurmaak visvang swings stap off-road fietsry

FASILITEITE

Privaat Ablusiegeriewe: Ja  met Sonkrag
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja / Nee
Donkie vir stook van water:  Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

vullis-blik toilette stortbad restaurant kraanwater  braai

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon  Annelie de Beer
Kontak nommer  084 301 6424
Kontak nommer  027 482 2724