Silver Rocks Karavaanpark

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela (Warmbad) (18km)
STREEK: Modimolle
PROVINSIE:  Limpopo
GPS: S 24.762418 E 28.327064
OMGEWING:  Bosveld Plaas
TARIEWE VANAF: R75

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 51
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

Silver Rocks Karavaanpark

Silver Rocks Karavaanpark het ‘n 4 ster gradering en is op ‘n 510 hektaar wildsplaas, omring deur die Waterberge bosveld, geleë. Die oord is sowat 18 km buite Bela-Bela (Warmbad) en slegs 130 km vanuit Pretoria.
Silver Rocks stel uiters hoë standaarde in luukse kampering met 51 tenvolle toegeruste gras staanplekke (12 m x 12 m). Die staanplekke het almal braaigeriewe en 220V elektrisiteit. Die 5-ster-ablusiegeriewe het ‘n opwasarea met wasmasjiene, asook 2 private familie badkamers. Die een familiebadkamer is rolstoelvriendelik.
Daar is ook 3 x tweeman tente in die bos op die oewer van die Nylrivier beskikbaar – bring net jou eie beddegoed en eetgerei asb.
Die oord bied aktiwiteite soos ‘n swembad, putt-putt baan, trampolien, speelpark, krieketveld, wildkyktoere, voëlkyk, voetslaan- en bergfietsroetes.

Die ingang na die Kampterrein is sowat 3km op die De Nyl Zyn Oog Road (grondpad).
20km Noord vanaf Bela Bela op die R101 rigting Modimolle/Nylstroom – 130km vanaf Pretoria.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Krieketveld


swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Nee

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 014 940 1219

SELFSORG

Selfsorg Safari tente

Selfsorg Safari tente
Daar is 3 x tweeman tente in die bos op die oewer van die Nylrivier beskikbaar – bring net jou eie beddegoed en eetgerei asb.

2 Bed Tent
Laag Seisoen:
R280.00 per nag
Hoog Seisoen: (Lang naweke, publieke vakansies en Desember vakansies)
R400.00 per nag