Shangrila-Innibos
18 3.6

Shangrila-Innibos

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Hartbeespoortdam (4km)
STREEK: Hartbeespoortdam
PROVINSIE:  Gauteng, Noordwes
GPS: S 25.718876 E 27.808761
OMGEWING:  Plaas Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 30
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Shangrila-Innibos bied luukse kampeerplekke met private ablusies sowel as ‘n pragtige verskeidenheid selfsorg eenhede. Beslis die moeite werd om Shangrila-Innibos te besoek!! 20 Luukse kampplekke met privaat & semi-privaat ablusiegeriewe met ‘n kombuisie met opwasgeriewe. Elke kampplek het elektrisiteit en privaat bome en ‘n onderdak braai-area. Sommige van die kampplekke het ook privaat buitelug storte of boma’s. Daar is ook 8 boskamp staanplekke beskikbaar.
Aanwysings:
Plot 193, Old Rustenburg Road (R104), Zandfontein, Pretoria
4km vanaf Hartebeespoortdam Dam Muur
1.6 Km vanaf Damdoryn 4-rigting kruising
Oorkant die Elephant Sanctuary’s op die R104 oppad na Sun City.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Aktiwiteite in die omgewing:
Watersport
Valskermsweef
Akwarium
Dieretuin met slangpark
Olifantbewaring
Roofdierpark


swings swem stap fietsry
Ja

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Nee
Privaat semi-privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Ja
Winkel: Ja

Ingeboude onderdak braai
Hulp met oprigting van kamp
Sekuriteit

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 072 309 6150 082 784 6129 / 071 335 0362
Kontak nommer 082 784 6129 / 071 335 0362

SELFSORG

Deluxe Guest Room / Honeymoon Suite

Deluxe Guest Room / Honeymoon Suite
Die kamer is geskik vir 2 gaste en volledig ingerig.
Koningingrootte-bed met ‘n en-suite badkamer
TV en koffieskinkbord.

Chalet B

Self-Catering Chalet B
Volledig ingerigte suite met ‘n koningingrootte-bed.
Privaat tuin met ‘n patio en ingeboude braai
Geskik vir 2 gaste

Chalets A

Self-Catering Chalets A
Twee selfsorg chalets beskikbaar – volledig ingerig en elkeen geskik vir 4 persone.
Koningingrootte-beddens en 2 stapelbeddens
Kroegyskas
Mikrogolfoond
TV
Braai-area

Log Cabins

Semi Self-Catering Bachelor Log Cabins
Drie semi-selfsorg bachelor eenhede beskikbaar, elkeen volledig ingerig.
Geskik vir 2 persone
Dubbelbeddens met en-suite badkamers

Gastekamer A

Standaard Gastekamer A
Die kamer het ‘n dubbelbed (vir 2 gaste) en deel ‘n luukse badkamer en koffieskinkbord. Die kamer is volledig toegerus, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.

Gastekamer B

Standaard Gastekamer B
Hierdie kamers is volledig ingerig en geskik vir 2 gaste.
Koningingrootte-beddens met en-suite badkamers